Die Man In Die Middel by Verskeie Kunstenaars, Piet Smit


Song Lyrics


Die Man In Die Middel
by Verskeie Kunstenaars, Piet Smit

Album: Maranatha Treffers Vol. 1


In die skemer in
Daardie griewel dag
Het ek t'rug gegaan
By die stof pad langs
Teen die heuwel op
Waar die kruise staan
En in die stilte daar
Het die eggoes na my
Toe t'rug gekom
Die haat, die vloek, die lag
En die spot met hom

Wie was die man
Daar in die middel dan
Hoe kon Hy soveel pyn verdra
Hoe kon Hy ooit
In so donker uur
Nog Sy Vader smeek
En vir ons vergifnis vra

Ek onthou nog goed
Een keer toe ek nader kom
Het Hy lefde vol gepraat
Met een daar bo by Hom
Jy is deur jou geloof gevul
Met God se gees
Voor die einde van die dag
Sal jy by My in die Hemel wees

Wie was die man
Daar in die middel dan
Hoe kon Hy so belofte maak
Hoe kon Hy ooit
In so 'n donker uur
Nog my moordenaars hart
Met sy woorde raak
En terwyl ek nog daar staan
Praat Hy sag met my
My bloedhaar aan jou spies
Wys Ek het vir jou gely
En al wat Ek jou vra
Gaan op jou kneë neer
Kom gee vir My jou las
Aanvaar my as jou Heer

Was die man
Daar in die middel
Dan tóg die Heer
Kan Hy dan tog
My sonde vergewe
Hulle sê Hy het gesterf
Hy't so my prys betaal
Dat ek vir altyd
Altyd kan bly leef


Related Video from YouTube



Song Ratings and Comments


rating 0.0 with 0 votes

0 favs

View My Favorites


no comments to show

Related Albums by Verskeie Kunstenaars, Piet Smit



More Song Lyrics by Verskeie Kunstenaars, Piet Smit