Album: Here Praat Met My
Ek lê alles voor U neer
Aan U kom toe al die eer
Kom maak my binneste weer stil
Here wys my U wil
Koor:
Praat, Here praat met my ek luister
Sal U U woorde in my hart nou fluister.
Here deel met my U plan (praat met my)
Here praat met my ek luister
Ek kruisig my vlees
Vernuwe U my gees
Herstel my hele lewe
By U is waar ek wil wees
Koor:
U woord is die waarheid
U woord is die weg
U woord bring lewe
Dit hou my hele lewe reg
Koor:
rating 3.7 with 7 votes
4 favs